[go back to previous page]

Women's team wins Western Province League / Dames-span wen Westelike Provinsie Liga - Stellenbosch Van Der Stel Bowling Club / Rolbalklub

Tuesday, 12 March 2019 08:18

The women's first team from the Stellenbosch Van Der Stel Bowling Club excelled by winning their league in Western Province ladies Muter  competition for the first time. The Muter competition is restricted to ladies and has a number of leagues with a number of clubs in each league, from a premier league to a 3rdleague. The format has 2 sides of four in a team and points are awarded for number of ends won, points for each winning side, and points for the overall team winning.

They continued to dominate their division by winning six out of their seven games to finally finish 61.5 points out of a 336 division total, a full 10 points for the next best opponent. In the final on Saturday 2 March at the Plumstead bowls, the Van Der Stel women also beat the Mowbray team, winner of the second division, by 8 to 4. With this win, Stellenbosch Van Der Stel is promoted to the first division for the 2020 league.

The team composition is a great combination of experience and younger talent that we trust for a long time to come out on the bowls of the Western Cape. The team consisted of Salie van Eeden (Capt), Lenie Steenkamp, Barbara du Toit, Mariana Engelbrecht, Rose Gerber, Veronica Schmidt, Lomè van der Westhuizen, Lyn Milne en Bertha Lane (Res)

The trophee was handed to Salie at a gala evening on 26 July 2019.

Die dames eerstespan van die Stellenbosch Van Der Stel rolbalklub het uitgeblink deur hul liga vir die eerste keer in die Westelike Provinsie se damesmuter-kompetisie te wen. Die Muter kompetisie is beperk tot dames en het 'n aantal ligas met 'n aantal klubs in elke liga, van 'n premierliga tot 'n 3de liga. Die formaat het 2 spanne van vier spelers in 'n span en punte word toegeken vir die aantal skofte wat gewen is, punte vir elke wenspan en punte vir die algehele wenspan.

Hulle het hul liga oorheers deur ses van hul sewe wedstryde te wen om uiteindelik 61,5 punte uit 'n 336-divisie totale punt te behaal, 'n volle 10 punte beter as die beste teenstander. In die eindstryd op Saterdag 2 Maart, by die Plumstead rolbalklub het die Van Der Stel-dames ook die Mowbray-span, die wenner van die tweede afdeling, met 8 tot 4 geklop. Met hierdie oorwinning word Stellenbosch Van Der Stel bevorder na die eerste afdeling vir die 2020 liga.

Die spansamestelling is 'n uitstekende kombinasie van ondervinding en jonger talent waarop die klub lank reeds vertrou om suksesvol in die Westelike Provinsie rolbal te wees. Die span het bestaan uit Salie van Eeden (Kapt), Lenie Steenkamp, Barbara du Toit, Mariana Engelbrecht, Rose Gerber, Veronica Schmidt, Lomè van der Westhuizen, Lyn Milne en Bertha Lane (Res).

Die trofee was tydens 'n gala-aand op 26 Julie aan Salie oorhandig.
                                                                      

Download attachments: